Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sun Jul 27, 2014 5:03 pm
by Helgard
Hi Almal,
Nuut op forum, hier is nogal n paar interesante onderwerpe !
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jul 27, 2014 5:19 pm
by Pvdw
Welkom welkom, van waar is jy?
Geniet dit hier.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jul 27, 2014 5:56 pm
by Johan243
Hallo Helgard
Welkom hier op die forum
Johan
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Jul 27, 2014 6:35 pm
by Helgard
Woonagtig in Bloemfontein.