Page 1 of 2
Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Sat Apr 18, 2009 10:21 am
by Ambessa
Hallo almal
Daar bestaan baie kleurvariasie by die rooijakkals.
Toon 'n bietjie fotos. Dui geslag aan en indien moontlik ook ouderdom (tande).
Waaraan skryf julle dit toe? Ouderdom? Gebied in SA?
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Mon Apr 20, 2009 10:31 am
by JACQUES BOTHA
AM.
EK het vermoed dit is streek verbonde,maar is verkeerd bewys ...Taffie het foto's opgesit.......so die rooier manne en die vaaler manne kom maar oral voor...
ek sink dis maar soos mense , party donkerder en party ligter, ongelukkig mmak taffie hulle so vinnig dood ek kry nie tyd om die geslags registers op te stel nie....lag lag lag
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Mon Apr 20, 2009 12:45 pm
by Ambessa
Hallo Jacques
Dankie. Help oorreed die manne om wel saam te speel en fotos te neem (met die bietjie ander info).
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Mon Apr 20, 2009 9:22 pm
by Ambessa
Hallo Tafjak
JACQUES wrote:... vermoed dit is streek verbonde,maar is verkeerd bewys ...Taffie het foto's opgesit.......so die rooier manne en die vaaler manne kom maar oral voor... ek sink dis maar soos mense , party donkerder en party ligter, ..
Is daar nog fotos van die ou valetjie(s) waarvan laas gepraat is? Sal dit verwelkom.
Ek voel die koue is op ons.
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Mon Apr 20, 2009 9:56 pm
by Janjak

In ons omgewing het ek nog nie donkerder as hierdie gesien nie.
Jannie
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 9:02 am
by Ambessa
Hallo Janjak
Dankie vir die foto. Ouderdom? Waar?
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 10:29 am
by Janjak
Ambessa,
plesier
Ouderdom weet ek ongelukkig nie, hy het lang tande gahad en blesbok lammers geeet.

Ek leer nou eers van sulke goed....
Omgewing was Machadodorp.
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 11:53 am
by Freek
Lyk of jy 'n tonnel deur daai maat geboor het Janjak...
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 12:07 pm
by Ambessa
Hallo Janjak
Janjak wrote:Ouderdom weet ek ongelukkig nie, hy het lang tande gahad en blesbok lammers geeet.

Ek leer nou eers van sulke goed....
Omgewing was Machadodorp.
Dankie vir die moeite.
Neem net 'n mooi foto wat die
slagtande (canines) en
snytande (incisors) bo en onder toon.
Meld ook
R of
T /
M of
V.
Plek is reeds genoem.
Datum sal die prentjie voltooi.
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 2:46 pm
by Janjak
Ambessa,
Reun en dit was Sep 2008.
Freek,
is jy terug?
Daai Sierra Varminsssters werk mooi.
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:45 pm
by Gerhard
Bronkhorstspruit

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:46 pm
by Gerhard
Bronkhorstspruit

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:48 pm
by Gerhard
Steenkamps berge

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:49 pm
by Gerhard
Pta Oos

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:50 pm
by Gerhard
Ellisras

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 6:53 pm
by Gerhard
Dwaalboom

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 10:14 pm
by Ambessa
Hallo Gerhard
Dankie vir die fotos.
Keep sending.
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 10:21 pm
by Gerhard
Ek sal einde Mei weer op sit.
Ek het afspraak met klomp in Mei maand
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Tue Apr 21, 2009 10:30 pm
by Janjak
Ambessa,
ek het op Photobucket n paar fotos gesit. Soek jy hulle hier ook?
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Wed Apr 22, 2009 7:30 pm
by Ambessa
Hallo Janjak
Dankie.
As dit hier op die forum geplaas word sal meer ouens dit dadelik sien. Ek glo ook dit sal meer kommentaar en verdere info/fotos uitlok.
Onthou net om die minimum info (soos versoek) by te las.
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Wed Apr 22, 2009 8:11 pm
by Janjak

Wonderfontein omgewing (naby Belfast Mpu)
Kan ongelukkig nie onthou wat die geslag was nie, dit was ons eerste aand op hierdie plaas en ons het 8 geskiet.
Augustus maand - donker maan.
Jannie
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Wed Apr 22, 2009 8:36 pm
by Ambessa
Hallo Janjak
Dankie. Mooi fotos. As dit moontlik is neem in die toekoms asb ook fotos van die tande.
Een op links (dalk ook die een tweede van links) lyk kleiner (of jonger) as die ander drie? Of dalk wyfies?
Ambessa
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Thu Apr 23, 2009 12:32 pm
by Yalair
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Thu Apr 23, 2009 1:15 pm
by JACQUES BOTHA
BEN
LYK MY DAAI NUWE SHOOTING CHAIR DOEN SY DENG JONG...
Sien daar is die eerste paar rand al weer afbetaal of gespaar met daai 2 paar wat jy ingeroep het....
Sien ek jou Saterdag by die skiet, sover weet ek nog net van Freek en ek en dalk Caller wat vrydag aand gaan braai...(wonner of ben gaan inkom)
Laat die manne wat kom hulle name solank op die site gooi...
Re: Kleurvariasies - rooijakkalse
Posted: Thu Apr 23, 2009 1:41 pm
by Ambessa
Hallo Yalair
Dankie.
Onderste teef lyk nog redelik jonk - aan die tande.
Spaar die Coke maar vir later saam met iets teen die koue.
Ambessa