Page 1 of 1
Herlaai data
Posted: Thu Jul 24, 2014 3:45 pm
by Adriaan Louw
Ek het sopas my 6.5 x 5 5 gekoop, Howa 1500 met 22 duim loop.Sal iemand van die manne wat reeds ladings het so gaaf wees en dalk met my deel. Ek wil graag tussen 100 en 120 grein punte skiet - Miskien Nossler balistic 100gr of Rhino 120's, maar ek het geen idee waar om met ladings te begin nie.
Re: Herlaai data
Posted: Thu Jul 24, 2014 5:26 pm
by GERT vd M
Adriaan'
Vra die manne hier op die forum wat quick load het om jou te help. Welkom hier
Groete
Gert
NS: Gaan af na vuurwapens en kliek op quick load dan stel jy jou vraag daar
Re: Herlaai data
Posted: Tue Nov 04, 2014 6:52 pm
by Adriaan Louw
Dankie Gert. Nou eers gesien, maar waardeer jou raad.