Page 1 of 1

nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 11:43 am
by PRIVATE RYAN
Kaliber 243 vir 'n all-rounder?

Jaracal please speak on this.

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 5:10 pm
by Gerhard
PRIVATE RYAN wrote: Kaliber 243 vir 'n all-rounder?

Jaracal please speak on this.
Wat wil jy nou eintlik weet???

243Win is belus nie n all rounder nie.

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 5:17 pm
by fanie17
Water ander gewere het jy.Jy kan nie n 243 koop vir n all rounder nie,die boere gaan jou nie eers toe laat om met hom in die bos te skiet nie.Die nuwe Tikkas IS MOER goed net so goed soos sako,behalwe miskien van die plastiek ,waarvan ek nog geen probleme gehoor het nie.

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 6:02 pm
by JOHANNIC
Miskien vir kleinwild tot en met blesbok ;),en miskien n gemsbok as hy op n 800hektaar soutpan staan sodat jy kan sien hoe hardloop hy nog 1km ;D ;D ;D

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 6:23 pm
by PRIVATE RYAN
All rounder=bosveld/vlaktes/teiken/bakkie/dra/varmintĀ  ek praat van die geweer nie die kaliber nie.

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Sat Mar 05, 2011 6:28 pm
by KSV
PR,

Enige van daai drie is reg. Hang net af hoeveel jy wil spandeer.

Maak mooi.
Hein

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Mon Mar 07, 2011 6:24 am
by Drenalinjunkie
KSV wrote: PR,

Enige van daai drie is reg. Hang net af hoeveel jy wil spandeer.

Maak mooi.
Hein
Wyka het te veel geld so dit is nie n kommer nie.... ;D

Re: nuwe sako a7/2de handse sako 75/nuwe tikka t3!

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:19 am
by PRIVATE RYAN
As dit die geval was het ek nie raad gevra
nie en die Anniversary special bestel.