Page 1 of 1

Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:02 am
by andre007
Hallo manne. Ek het stockman tralies op my bakkie en wil n toevoegging maak om vanaf te skiet,enige iemand met idees hiervoor, gebruik huidiglik spons met ''straps'' vasgetrek op die dak maar wil iets meer permanent onwerp?

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:13 am
by Johan Reyneke

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:18 am
by andre007
Hallo Johan. Verwys jy na die webblad of na n spesifieke item, die skakel maak met hulle hoofblad oop?

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:19 am
by Johan Reyneke
Ek sukkel om die foto te plaas.

Het dit nou net reggemaak om die foto oop te maak met die link

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:20 am
by Johan Reyneke
Andre
Die tweede link maak die fotos oop van meer

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:23 am
by andre007
Dankie Johan. Uitstekende idee

Re: Toevoeging tot Stockman tralies

Posted: Thu Jul 24, 2014 10:24 am
by musgrave270
http://www.fittys.co.za/bakkie-tralies/

Lyk my jy kan die komponente los koop en nit fit op jou huidige tralies.

groete

Ruan