Page 1 of 1

Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 11:29 am
by Cinderella
More almal. Ek woon in Middelburg MP. Vrou van 1 man, ma van 2 kinders en eienaar van 4 (hopelik binnekort 5) gewere. 7x57 BSA, .243 Ruger varminter, 12br enkelloop Baikal, .38 Sp Rossi en binnekort .308 Tikka Guerilla.

Ons skiet graag teiken en so af en toe 'n bok! Was die laaste 18 maande nie baie aktief by die kompetisies a.g.v. baie redes maar hoop om volgende jaar op te maak.

Hoop om lekker saam te gesels.

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 11:31 am
by Hugo
Baie welkom hier, hier is maar min van die skoner geslag met jou tipe arsenaal.

Gesels lekker saam.

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 11:33 am
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 12:22 pm
by Eugene
Baie welkom!

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 12:26 pm
by Johan Reyneke
Hugo wrote:Baie welkom hier, hier is maar min van die skoner geslag met jou tipe arsenaal.

Gesels lekker saam.
Baie Wekom

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 1:32 pm
by BLOK
Baie baie welkom, wat gaan no 5 in die arsenaal wees ;D

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 1:48 pm
by Flip Nel
Baie Welkom

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 1:54 pm
by win270
Blok, sy het nommer 5 genoem . . . ;-)

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 1:56 pm
by Cinderella
Dankie julle.
Ja no.5 is die .308 Tikka. Die aansoek is darem al in PTA. ;D

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 7:25 pm
by Boskamper
Cinderella, baie welkom, geniet die kuier.

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 8:07 pm
by Pvdw
Welkom welkom. Lekker plek waar julle bly vir jag. Sommer so tussen die bosveld en die hoƫveld.

Watse kompetisies neem julle aan deel??

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 8:26 pm
by PWV
Cinderella! Is dit nou Aspoestertjie op Afrikaans? ;)
Baie welkom hier en sit maar nader aan die kampvuur.

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 9:49 pm
by Jacquesb
Baie welkom.
Kuier lekker saam.

Re: Nuwe dame

Posted: Wed Jul 23, 2014 11:58 pm
by Cinderella
Pvdw
Ons is lede van die SA Jagters en die SA Jaggeweer. So ons skiet maandeliks op tak vlak en dan die streeks presidentskiet en streeks intertak skiet. Die Jaggeweer skiet is mos veld skiet. Een kompetisie per provinsie per jaar. Dit is baie lekker en jy leer ontsettend baie. Ons het Januarie 2013 in Natal laas geskiet so ons slyp ons tande vir die 2014 kompetisies.

Pieter, Aspoestertjie is 100%

Re: Nuwe dame

Posted: Thu Jul 24, 2014 12:41 am
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit baie hier