Page 1 of 1

Herlaai Data 7mm RM met Rhino Punte

Posted: Tue Jul 22, 2014 9:18 pm
by Cornelius
Naand Julle,

Hoop iemand kan my help of dalk net in die regte rigting wys.

Ek is opsoek na herlaai data vir my 7mm Remington Magnum met 160gr Rhino punte. 150gr sal ook werk ek soek net n begin punt.

Groete
Cornelius

Re: Herlaai Data 7mm RM met Rhino Punte

Posted: Mon Dec 22, 2014 10:05 pm
by Cornelius
Naand Manne

Ek neem aan niemand lanai Rhino punte op hulle 7mm. Ek sal ladings toets en laat weet hoe dit gegaan het.

Re: Herlaai Data 7mm RM met Rhino Punte

Posted: Mon Dec 22, 2014 10:27 pm
by Johan Nel
Cornelius,
Die ladings volgens Rhino met die koper basis en loodkern is dieselfde as vir standaard loodkern koeels in Somchem se boekie. Dis die advies wat hulle my gegee het toe ek by Rhino navraag gedoen het. Laat weet maar hoe gaan dit met die ladings. Ek laai nou nie vir 7mm RM nie, maar die reel is universeel. Jy kan dalk met Rhino skakel om te bevestig.