Page 1 of 1

Anneal masjien

Posted: Tue Jul 22, 2014 6:18 am
by Gotcha
Hier is mos slim ouens op die forum wie kan vir my die masjien bou http://youtu.be/tvI40Rl8Z3k

Re: Anneal masjien

Posted: Tue Jul 22, 2014 6:34 am
by Gotcha
Lyk eenvouding sal hom self ook bou soek net n stadige motor

Re: Anneal masjien

Posted: Tue Jul 22, 2014 7:04 am
by Gawie(13mm)
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25
Dagsê. Gaan loer op die link. Pm my as jy vasdraai.
Groetnis.