Page 1 of 1

303 doppe

Posted: Mon Jul 21, 2014 3:58 pm
by Monrique (SJ)
Ek het n klompie 303 doppe vir iemand wat dit graag wil neem en gebruik wat dit nodig het.

Posgeld vir die koper.

Groetnis

Re: 303 doppe

Posted: Mon Jul 21, 2014 4:19 pm
by Viking
Hi Monrique,

Ek sal dit graag wil gebruik - is dit boxer primer doppe?

Ek is in die Paarl

PM my asb.

Dirk

Re: 303 doppe

Posted: Mon Jul 21, 2014 4:31 pm
by Monrique (SJ)
Dirk

Dit is en reg so. Stuur jou besonderhede per PM aan dan reel ons daarvandaan.

Groetnis
Monrique

WEG....

Posted: Mon Jul 21, 2014 7:30 pm
by Monrique (SJ)
Geneem!