Page 1 of 1

Morgan Adjustable Recoil Pads

Posted: Mon Jul 21, 2014 2:08 pm
by Petrie303
Dagse,

Weet iemsnd nie dalk waar mens die bogenoemde recoil pads kan koop In SA nie? Will een opsit op my F-klass kolf wat ek vir my 30WSM bou van swart hout...

Groete,
Petrie