Page 1 of 1
Burris Veracity
Posted: Mon Jul 21, 2014 2:01 pm
by Swys14
Het enige iemand al die scope?
http://www.burrisoptics.com/veracity4x20x.html
Ek wonder hoe die veracity sal opgaan teen die Viper PST FFP.
Re: Burris Veracity
Posted: Mon Jul 21, 2014 2:29 pm
by Eugene
Lyk baie interessant!
SJ kom in, kan mens al van die outjies by jou bestel?
Re: Burris Veracity
Posted: Mon Jul 21, 2014 3:38 pm
by Monrique (SJ)
Eugene wrote:Lyk baie interessant!
SJ kom in, kan mens al van die outjies by jou bestel?
Verseker Eugene
Kontak my gerus per e-pos of tel.
Ek het al n topic hier op gehad oor die teleskope, maar is verwyder vir een of ander duistere rede.
Groetnis
Re: Burris Veracity
Posted: Mon Jul 21, 2014 9:19 pm
by Swys14
SJ wat kan jy ons van daai scope vertel? Dit lyk werklik na iets waarvan mens kennis moet vat.
Re: Burris Veracity
Posted: Tue Jul 22, 2014 4:52 pm
by Willie
SJ
Het jy al vorraad gekry ?
Re: Burris Veracity
Posted: Tue Jul 22, 2014 4:54 pm
by Swys14
die scope is solank op my kortlys...saam met die Viper en die Elite 6500...vir daai 300 wat wag.