Page 1 of 1
Hallo uit die Kaap
Posted: Sun Jul 20, 2014 3:51 pm
by Sako264
Goeie dag.
Se net hallo en hoop om by julle ouens te leer. Ek jag met gewere, maar wil ook met handwapens begin jag.
Groete
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Sun Jul 20, 2014 3:54 pm
by Heinz Petersen
Welkom Sako264 en jy moet net vra dan sal jy leer.
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Sun Jul 20, 2014 4:09 pm
by Pvdw
Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 9:22 am
by kopskoot
Pvdw wrote:Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?
'n Sako!!

Jy sien mos sy naam
Welkom hier
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 2:23 pm
by dawiec
Welkom! Hier sal jy sommer baie leer....

Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 6:08 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom sako264
geniet dit hier op die forum!!!
groete
BLOUVALKIE
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 6:44 pm
by JTM
Welkom Sako. Lyk of Brackenfell/Oostenberg al goed verteenwoordig word.
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 8:37 pm
by Sako264
kopskoot wrote:Pvdw wrote:Hi Sako264. Welkom hier. Watse 6.5 skiet jy mee?
'n Sako!!

Jy sien mos sy naam
Welkom hier
Jip het n Sako 264 win mag finbear. Het hom by my pa gekry. Het ook 8 x57 js en 44 mag lever aksie.
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 8:40 pm
by Sako264
Dankie vir verwelkoming.
Re: Hallo uit die Kaap
Posted: Mon Jul 21, 2014 11:39 pm
by jamalley
Welkom uit die Vrystaat