Page 1 of 1

Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 10:34 am
by Plaas Japie
Goeie dag julle almal, ek is nuut op die forum en hoop om baie by julle ou jagters te leer. Ek besit tans n BSA 303 mk3 wat ek vreeslik geniet om te skiet. Ek skiet ook graag boog en beplan om binnekort my eerste bok met die boog plat te trek.
Hoop ek kan lekker saam gesels en baie leer.

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 10:37 am
by HennieC
Welkom by die forum Plaas Japie.
Jy sal heel wat hier leer.
Groete
Hennie

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 10:51 am
by tripodmvr
Baie welkom. Laat my vêr terugdink toe ek met my P14 303 begin jag het. Gaatjiesvisier het sy ding gedoen. Wys ons 'n foto van jou geweer en dan leer jy sommer om fotos te plaas.

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 10:56 am
by henning
Baie welkom , dit is n lekker gesels plek hierdie.

Groete
henning

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 11:14 am
by Flip Nel
Baie welkom jy gaan dit geniet hier

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 12:45 pm
by tafjak
Plaas japie

Ek like jou naam kwaai. Hoop jy skaats lekker hier

Mooiloop Taffie

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 7:09 pm
by JPS
Welkom plaas Japie.

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 7:32 pm
by Jacquesb
Baie Welkom Plaas Japie.

Geniet die forum.

Re: Plaas Japie

Posted: Sun Jul 20, 2014 7:35 pm
by James Wilson
Hartlik welkom Japie