Page 1 of 1

Waarde vir geld

Posted: Fri Jul 18, 2014 5:02 pm
by insect
Naand mense.
Wil graag by die kenners weet wat is n goeie scope tot en met so 25k nie die duurste nie maar waarde vir geld en hoe vergelyk MEOPTA met die res?

Re: Waarde vir geld

Posted: Fri Jul 18, 2014 5:05 pm
by Frederik
Insect, wat si die doel van die scope dit sal baie help om te help aanbeveel.

Re: Waarde vir geld

Posted: Fri Jul 18, 2014 5:30 pm
by insect
Ek wil tot 400m gemaklik kan sien en skiet dag en nag.

Re: Waarde vir geld

Posted: Fri Jul 18, 2014 5:41 pm
by CarelG
Insect ek het vir jou n PM gestuur