Page 1 of 1

Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 1:44 pm
by Piet308
Dagse

Nuut op die furom en hoop om ook inset te lewer en saam te gesels.

Jag al jare en hoop om nog jagmaats hier te maak.

Re: Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 1:52 pm
by Varmint King
Welkom Piet... Ek dink jy is op die regte plek.

Re: Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 2:00 pm
by JuanVE
Baie welkom Piet, glo jy gaan die forum saam met ons geniet!

Re: Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 2:11 pm
by jamalley
Welkom Piet, hoop jy geniet dit hier

Re: Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 3:46 pm
by tripodmvr
Piet, baie welkom. Jy sĂȘ jy jag al lank. Vertel van waar is jy en waarmee jy jag. As jy so bietjie die verstellings toets kan ons meer van jou sien soos wat ek wys onder aan my skrywes en ook van waar ek is. Noem slegs streek as jy nie dorp wil noem nie. Dit help egter as mense jou wil kontak of iets stuur.

Re: Nuut hier

Posted: Fri Jul 18, 2014 7:58 pm
by Splitpin
Naadse, nuut op jul blad, lyk na lekker lees en tips.
Suidekind in Windhoek.

Re: Nuut hier

Posted: Mon Jul 21, 2014 2:24 pm
by dawiec
Welkom Piet!

Re: Nuut hier

Posted: Mon Jul 21, 2014 6:05 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom piet308

hoop oom geniet dit hier op die forum :)

groete
BLOUVALKIE