Nuwe lid, ou visitor
Posted: Tue Jul 15, 2014 9:29 pm
Dagse. Ek lees nou al amper 2 jaar deur die forum, uiteindelik besluit om te registreer en moet se ek het BAIE geleer en glo stellig ek gaan nog baie meer leer hier. Het alreeds my eerste kettie (308) en beplan om sy maaitjie (243) en dalk kleinsus (.22 vir die dogtertjie, nou eers 4jr oud) binnekort aan te skaf. Dankie eers vir goeie inligting verskaf deur al die ervare manne.
Groete
Groete