Page 1 of 1

my eerste bobbejaan

Posted: Mon Jul 14, 2014 6:53 pm
by arno65
Ek het onlangs by my neef op die plaas gaan kuier ,die plan was dat hy my leer om te herlaai.om n lang storie kort te maak ,ons loop n trop van 50 bobbejane raak net soos ons by die hek inry,ek grou my .270 onder al die bagasie uit en na 5 minute kry ek myself gekalmeer ,die skoot klap en die grrotste mannetjie in die trop val mors dood.Dit was inderdaad n baie lekker jag sessie ,voor die jag sessie.

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Mon Jul 14, 2014 7:09 pm
by mariusr
Nou waar is die foto van ou bob? Ons glo jou nie klink te maklik? He he!

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Mon Jul 14, 2014 8:35 pm
by PWV
Ja nee, "talk is cheap". Waar is die foto's?

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Mon Jul 14, 2014 10:07 pm
by Gawie(13mm)
Ons glo niks sonder die "snappies" nie >:+

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 12:05 pm
by Kallie Fernhout
Sal darm self wil sien. Gawie ek glo nie n man skiet sy eerste kees sonder dat hy n foto daarvan geneem het nie of hoe

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:17 pm
by arno65
My vrou wou nie aan hom vat nie toe is sy die fotograaf en my suster moes help dra :laugh:

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:19 pm
by arno65
sy hande was net so groot soos myne

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:26 pm
by mariusr
Mooi groot Kees sommer by die teerpad! Lyk soos blad skootjie?

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:32 pm
by arno65
dankie,dit was n geluk skootjie,in onder die linker oor en uit die nek anderkant.

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:47 pm
by Plaashaas
Baie geluk. Het jy nie `n foto van sy tande nie?

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:53 pm
by arno65
my oom het gese hulle tande word langer as n luiperd sin,dit was dalk n oordryf maar hy het n paar tande aan hom

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:58 pm
by win270
Netjies geskiet!! Hoeveel flooie het toe op jou gespring? ++>:

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 7:56 pm
by Gawie(13mm)
Mooi man.
Netjies gedoen. Net een woordjie van advies en ek praat hier uit ondervinding, wees maar versigtig vir wie jy die fotos met die teerpad in wys.
Boland bobbejaan groete.

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Jul 15, 2014 10:36 pm
by Louis Kriel
Gawie brei bietjie uit?

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Jul 16, 2014 6:37 am
by Varmint King
Mooi gedoen Arno... Dit is n lekker groot BoB

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Jul 16, 2014 6:59 am
by Cobus(Cobb)

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Jul 16, 2014 7:22 am
by Gawie(13mm)

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Aug 05, 2014 3:13 pm
by Wesson
Nice!

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Thu Oct 02, 2014 3:59 pm
by Riaan Kriel
Gawie(7mm) wrote:Mooi man.
Netjies gedoen. Net een woordjie van advies en ek praat hier uit ondervinding, wees maar versigtig vir wie jy die fotos met die teerpad in wys.
Boland bobbejaan groete.
Dit was nogal my gedagte ook, dis 'n regte Langplaas bobbejaan....... Fauna & Flora hou nie van kompetisie om te poach op openbare grond nie >:+

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Thu Oct 02, 2014 4:04 pm
by Jaco B
Baie geluk. Dit is n lekker groot mannetjie daai.

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Tue Nov 04, 2014 8:52 pm
by SuperVos
mooi so

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Nov 05, 2014 8:03 am
by OupaZA
Leka leka... ek sal wil ook eendag 'n bob Skiet!!

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Nov 05, 2014 12:02 pm
by .223 JAGTER
Mooi man of hy kom van n kwaad doen plek af of hy is oppad na 1 toe

Re: my eerste bobbejaan

Posted: Wed Nov 05, 2014 3:04 pm
by Hein (Haan)
Dis nog op my te doen lys daai.
Mooi geskiet