Page 1 of 2

Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 8:30 am
by Geno
So paar fotos van die trailcam by 'n voerplek vir bosvarke van my en Katefbessie.

Varkie lyk of hy seergekry het op sy blad..
Image
Image
Image


Nie 'n sleg njala bul nie.

Image
Image
Image
Image
Image

Ystervark tender vir 'n pyl...
Image

Koedoes.
Image
Image

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 8:40 am
by Flip Nel
Baie Nice dankie vir die Foto's

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 9:26 am
by Varmint King
Hi Geno, is die n nuwe voerplek of het jy al n paar bossis op die voer gehaat ?

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 9:26 am
by Geno
Nuwe voerplek.
Daar is Bosvarke, Europese varke en baster/feral varke in die area. Ons hoop om hulle op die voer te kry.

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 9:30 am
by Capt. Yoda
Geno wrote:Nuwe voerplek.
Daar is Bosvarke, Europese varke en baster/feral varke in die area. Ons hoop om hulle op die voer te kry.

Baie oneties die gelukkig is daar nie fotos nie so ons glo jou nie >:+

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 9:31 am
by Varmint King
Eina... Daai klink na groot pret... Ons wag vir die fotos !!!

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 9:58 am
by 375fanatic
Julle sal plan moet maak met daai Njala hy vreet alles op :laugh:

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 14, 2014 5:09 pm
by tau
375fanatic wrote:Julle sal plan moet maak met daai Njala hy vreet alles op :laugh:
Dit is 'n baster bosbok/kudu daai skiet hom plat ;D

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Fri Jul 18, 2014 2:42 pm
by Varmint King
Geno wrote:Nuwe voerplek.
Daar is Bosvarke, Europese varke en baster/feral varke in die area. Ons hoop om hulle op die voer te kry.

Geno, jy al iets op die voer gekry?

Ek lees die ouens in die weskaap sukkel so met die Ferals

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 7:45 am
by Geno
Nog niks.
Die njalabul vreet ons bankrot.

Nog so paar fotos wat ek gister gaan download het.

Een vir Bool
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0003.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0004.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0005.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0007.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0008.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0009.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0010.jpg

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 7:47 am
by Geno
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0006.jpg

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 7:56 am
by Flip Nel
Dankie Great foto's

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 8:39 am
by Capt. Yoda
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0004.jpg

Kyk hoe loer hy vir jou ++>:

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 8:54 am
by Hugo
Dart daai nyala en skuif hom na my toe, ek sal hom vir julle daar voer,

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 8:55 am
by Geno
Hugo wrote:Dart daai nyala en skuif hom na my toe, ek sal hom vir julle daar voer,
Soos ek oor daai wetter voel, sal ek iemand soek om hom te jag.

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 8:57 am
by Hugo
Hahahahahhaa, sies man,

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 12:16 pm
by tau
Geno wrote:https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/trailcam/IMG-20140728-WA0006.jpg
Is daar Loreal haar pille in daai voer. Die man is nou letterlik blink vet.

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 3:57 pm
by Varmint King
Thanks vir die deel GENO..

Lyk my die Bossies vermy jou nog ...

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 4:04 pm
by Flip Nel
Geno wrote:Nuwe voerplek.
Daar is Bosvarke, Europese varke en baster/feral varke in die area. Ons hoop om hulle op die voer te kry.
Wat se voer gebruik julle

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 4:48 pm
by Geno
Gegisde mielies. Maar ek oorweeg nou 'n donkiekarkas.

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 4:55 pm
by Hugo
Geno wrote:Gegisde mielies. Maar ek oorweeg nou 'n donkiekarkas.

Jy sal nie spyt wees nie, dis al hoe ek daai by my pa op die voer gekry het.

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 5:36 pm
by Piet Pille
Hugo wrote:
Geno wrote:Gegisde mielies. Maar ek oorweeg nou 'n donkiekarkas.

Jy sal nie spyt wees nie, dis al hoe ek daai by my pa op die voer gekry het.
....Of miskies Njala bul karkas..... ::)

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 5:37 pm
by Flip Nel
Geno wrote:Gegisde mielies. Maar ek oorweeg nou 'n donkiekarkas.

Eet die Nyala ook die Gegisde mielies ?

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Mon Jul 28, 2014 6:07 pm
by douw
Wat is dit wat kom loer daar tussen die koedoe en die vlakvark foto's?

Re: Geno se Trailcam fotos

Posted: Tue Jul 29, 2014 12:30 am
by stan man
praat maar dan kom verlos ek jou van daardie njala bul dan bring ek sommer vir jou n vars klompie mielies om die te vervang wat hy opgevreet het.
sit so n klompie gegisde "kafferkoring by" hy gee hom n lekker suur reuk . vark se kind hou nogal van daarvan as hy lekker stink.