Page 1 of 1

Nuut

Posted: Sun Jul 13, 2014 2:51 pm
by kudu
Ek is ook nuut op forum. Is mal oor jag en gewere. Ek weet ek gaan hier baie kan leer. Boer in Caledon distrik.

Re: Nuut

Posted: Sun Jul 13, 2014 2:52 pm
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Nuut

Posted: Sun Jul 13, 2014 2:57 pm
by PWV
Welkom, Kudu. Laat weet ons van waar jy is en waarmee jy skiet.

Re: Nuut

Posted: Sun Jul 13, 2014 2:58 pm
by Jacquesb
Welkom Kudu
Geniet die forum.

Re: Nuut

Posted: Sun Jul 13, 2014 6:42 pm
by Gawie(13mm)
Baie welkom hier op Jaracal. Ek glo jy gaan dit geniet hier.

Re: Nuut

Posted: Mon Jul 14, 2014 8:36 am
by jamalley
Welkom

Re: Nuut

Posted: Mon Jul 21, 2014 6:11 pm
by BLOUVALKIE
welkom oom kudu

hoop oom geniet dit hier!!

groete
BLOUVALKIE