Page 1 of 1
Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 2:41 pm
by tripodmvr
Syrian scope mounts -sks.jpg
Hoe om jou vyand se voete raak te skiet.
Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 2:58 pm
by HennieC
Die geweer het 'n baie plat trajek en dit lyk vir my of hy lang afstande gaan skiet

Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 3:27 pm
by PWV
Marius
Die teleskoop is op 'n "pivot" gemonteer. Word dus nie eintlik gebruik om te skiet nie, maar om die omgewing te bespied. As die ou iets gewaar skiet hy in "the general direction of" die gevaar!

Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 3:59 pm
by Marc
Jis Oom Marius daai is seker vir knaagdier beheer op 3m, lyk minimum na 'n +60MOA daai

Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 4:21 pm
by Piet Pille
Julle sien netnie die hele prentjie nie, daarom die verwarring....... die loop lyk soos 'n piesang!
Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 5:00 pm
by Dawie
Richochet rifle ....
Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 5:29 pm
by Louis Kriel
Daai scope is so gemount dat jy n geweer granaat ook met hom kan skiet!
Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 5:54 pm
by Gawie(13mm)
"You can't shoot what you can't see and if you can't shoot, you don't need to see!"
Re: Siriese teleskoop montering
Posted: Sun Jul 13, 2014 7:22 pm
by PWV
Gawie(7mm) wrote:"You can't shoot what you can't see and if you can't shoot, you don't need to see!"
Jy het die naweek weer in 'n bol wysheid getrap!
