Nuweling op die forum
Posted: Thu Jul 10, 2014 4:18 pm
Hallo almal,
Ek het groot geword in die ou Wes-Transvaal en baie jakkals gejag (begin roep so in '93). Nou woon ek in die Bosveld en doen dit glad nie meer so gereeld nie
Het besluit ek moet nou maar weer al die goed begin bymekaar kry en opstel. Ek was bly om 'n baie goeie webblad en forum te vind om weer op te knap en nog BAIE te leer.
Hoop ons gesels lekker,
Hein
Ek het groot geword in die ou Wes-Transvaal en baie jakkals gejag (begin roep so in '93). Nou woon ek in die Bosveld en doen dit glad nie meer so gereeld nie
Hoop ons gesels lekker,
Hein