Page 1 of 1

Verander van Kruishaar

Posted: Wed Jul 09, 2014 4:01 pm
by japievan
Ek het gehoor mens kan 'n scope se kruishaar laat verander. As iemand dalk inligting hieroor het vertel asb so bietjie.

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Wed Jul 09, 2014 4:04 pm
by musgrave270
Japie

Dit hang seker af van die vervaardiger.

Ek weet Lynx kan vir jou ander kruishare opsit, maar dit hang dan van die model teleskoop af.

Groete

Ruan

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Wed Jul 09, 2014 4:24 pm
by Louis Kriel
Leopold gee jy vir Willem en hulle stuur hom weg. Jy se net na wat (varmint of boome & crocket) jy wil verander. Dis nou met vx3. Oorweeg dit self om my fine duplex te verander na b&c. Watse scope het jy?

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Wed Jul 09, 2014 4:27 pm
by japievan
Louis

Ek het 'n Nikon Field master met die nikoplex kruishaar.

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Wed Jul 09, 2014 4:28 pm
by musgrave270
Louis

Ek het ook gehoor dat Leopold vir jou 'n kruishaar kan maak gebasseer op jou spesifieke trajek van jou lading. Maar ek dink met vandag se tekorte aan punte is dit dalk nie die moeitewerd nie.

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Sun Jul 13, 2014 8:23 pm
by Louis Kriel
Ek weet Leupold het n Custom Shop wat amper enige iets op aanvraag kan doen, maar dan betaal jy

Re: Verander van Kruishaar

Posted: Sun Jul 13, 2014 10:14 pm
by Rudi Fischer
Wat van n Nightforce ?
kan sy kruis drade verander word ?