Page 1 of 1

Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 7:52 am
by sako 30-06
Het enige iemand ondervinding met die wapen?
Die prys klink te goed om waar te wees.

Re: Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 8:08 am
by G-force
Ek het n soortgelyke een maar nie stainless nie en in 30-06.Sy sneller was verskriklik hard toe sit ek maar n Timney in.Ek sal die roer nooit verkoop nie,hy maak baie mooi.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Ruger%2030-06/Edited_zps34a93cbc.jpg~original[/image]

Re: Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 9:31 am
by Eyeman
Baie gelukkig met myne. Stem saam oor die sneller - Rifle Basix sneller ingesit.

Re: Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 9:32 am
by Eyeman
Wat prys hy?

Re: Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 9:42 am
by sako 30-06
Eyeman wrote:Wat prys hy?
Hy was R5500,maar is ongelukkig klaar verkoop.

Re: Ruger M77 MK II .243 Win Stainless

Posted: Wed Jul 09, 2014 9:45 am
by Varmint King
Wel Sako, vir daai prys kan jy hom amper vir scrap metal en spares verkoop het en GELD maak het.. LOL

Dit is verseker ni n slegte prys geween nie.