Page 1 of 1

Cruiser 76

Posted: Tue Jul 08, 2014 2:37 pm
by cassie_calvinia
wie van julle het ervaring van die kar?

Re: Cruiser 76

Posted: Tue Jul 08, 2014 4:39 pm
by Carl
Cassie
Die raak gelees. Kannie onthou of dit 'n 76 was nie ;)
Ek is absoluut gek oor die dreuning van my diesel donkie se straight 6 . brandstofverbruik net oor die 6 km/liter. verdere onderhoud minimaal. basies elke 12000 km olie en olie fliter. kan nou lexus v8 insit vir onder R20 000= . aanvraag vir 4.2 D sodanig dat ek R64000= kan kry. in PE verlede jaar mooi rooi 4.2 D met 750 000 km ge adverteer. 2 cradock boere se 4.2 D onderskeidelik 1,5 en 1.7 miljoen kilometers op sonder dat masjien oopgemaak is. het storie gehoor dat Johan de Bruyn wat vir OP slot/voorry gespeel het een vd 1ste 4.2D op sy plaas in Vryburg het met meer as 3 miljoen kilometers op. afvaardiging van 6 Japanners uit die Toyota fabriek het blykbaar verlede jaar Maart sy plaas besoek om die cruiser te inspekteer.V

Re: Cruiser 76

Posted: Tue Jul 08, 2014 5:23 pm
by cassie_calvinia
ek weet die cruiser is yster. die ford van my gaan nie hou op die paaie nie...

Re: Cruiser 76

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:10 pm
by Kallie404
Hello Cassie,

Ek ry ene. Vra maar wat jy wil ;)

Re: Cruiser 76

Posted: Mon Jul 14, 2014 11:23 am
by DinoF
Het een gery. Was n reuse fout om te laat gaan.

Re: Cruiser 76

Posted: Mon Jul 14, 2014 12:35 pm
by BLOK
Geluk Cassie, jy gaan hom baie geniet.

Re: Cruiser 76

Posted: Mon Jul 14, 2014 6:20 pm
by johans
cassie_calvinia wrote:ek weet die cruiser is yster. die ford van my gaan nie hou op die paaie nie...
jyt mos jou ranger verkoop ne?eks nou in die mark vir die 2.2xl,xls is te duur vir my.hoe was die bakkie cas?