Page 1 of 1
Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 12:37 pm
by Arnold
http://nightforceoptics.com/shv-5-20x56/
http://nightforceoptics.com/wp-content/uploads/2014/06/VHS-5-20x56.jpg
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 12:45 pm
by Carl
Catjing - daar gaan die tax refund. as ons nou net voorraad kry.
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 12:47 pm
by Capt. Yoda
Die manne by S&O het my so maand terug gese hulle kan nie wag vir hul shipment nie.Lyk na n baie lekker scope
Dink hulle het gepraat van einde Augustus maar dit kan seker baie langer ook vat
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 1:10 pm
by Armand9
Wat sal so outjie prys?
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 1:59 pm
by Armand9
Dis n baie goeie prys! Mooi genoeg om in die versoeking te kom!
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Tue Jul 08, 2014 3:04 pm
by Riebeeker
Ai die versoekings. Gee darem 'n mens kans om te spaar voor die voorraad kom.
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Thu Jul 10, 2014 10:29 am
by dawiec
ek soek so een!!
Re: Nightforce SHV 5-20x56
Posted: Thu Jul 10, 2014 10:46 am
by Frederik
Baie netjies.