Page 1 of 1

Iemand in Pretoria met 'n Sightron SIII 6-24 op sy geweer?

Posted: Tue Jul 08, 2014 8:36 am
by douw
Is hier dalk iemand in Pretoria wat so teleskoop op hul geweer gemonteer het?

Ek wil graag deur hom op 'n langerige afstand kyk.

Groete
Douw