Phalaborwa boere lede
Posted: Mon Jul 07, 2014 8:47 pm
Is daar lede/boere wat in Phalaborwa boer wat na Witbank/Middelburg se kan toe kom...ek wil baie graag twee of drie sakke Rooi pomelos laat saambring ...ek sal dit baie waardeer as so iets moontlik is...
Ek hoor graag..
Gert
Ek hoor graag..
Gert