Page 1 of 1

Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 4:42 pm
by Katoom
Dag se

Ek is van die Boland en hou van jag.

Het baie vrae en hoop om antwoorde van die kundigheid van die forum te bekom

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 4:47 pm
by PWV
Dag Katoom. Welkom hier.
Waar bly jy? Die Boland is nogal groot.
Groete vir Kattannie! :P

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 5:47 pm
by Johan Reyneke
Baie welkom en geniet dit hier

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 6:00 pm
by pam
Welkom en vrae gerus hiers manne met baie kennis op die forum wat graag help. Moet ook nie bang wees om jou kennis te deel nie

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 6:21 pm
by henning
Welkom van nog n Kaapenaar.

Groete
Henning

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 6:52 pm
by Pvdw
Kotoom welkom hier. As jy enige raad nodig het oor hoe om 'n bloubul te word is jy op die regte plek. Vra net ons help graag.

As dit by gunne kom is jy verseker op die regte plek. Geniet dit hier.

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Sun Jul 06, 2014 10:16 pm
by Jacquesb
Welkom mater
Geniet die forum.

Posted: Mon Jul 07, 2014 10:01 am
by jamalley
WELKOM!!

Re: Hallo ek is nuut hier

Posted: Mon Jul 07, 2014 10:03 pm
by Katoom
Dankie manne

Ek sal maar province skree tot ek dooi.

Woon in die Paarl. Het hier groot geword. Drimk nie bier nie. Wel wiwyn,rooiwyn, soetwyn en brandewyn!