Page 1 of 1
rooikat probleem
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:16 pm
by Blesbok
HI ek is nuut hier op jarackel en ek wil graag vandag weet of iemand my kan help?
ek boer hier in die weskaap en het n probleem met rooikatte!!!!
Re: rooikat probleem
Posted: Fri Jul 04, 2014 10:32 pm
by theedge
Blesbok wrote:HI ek is nuut hier op jarackel en ek wil graag vandag weet of iemand my kan help?
ek boer hier in die weskaap en het n probleem met rooikatte!!!!
Hi maat welkom gaan loer gerus op die link:
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=108
Re: rooikat probleem
Posted: Fri Jul 04, 2014 10:39 pm
by Ooploop
Hallo Blesbok,
Waar boer jy in die wes kaap?
Re: rooikat probleem
Posted: Sat Jul 05, 2014 9:50 pm
by Jaktrap
Ooploop wrote:Hallo Blesbok,
Waar boer jy in die wes kaap?
Sou ek ook graag wou weet.
Re: rooikat probleem
Posted: Sat Jul 05, 2014 10:59 pm
by Blesbok
Hi manne ek boer vir n man hier tussen caledon en botrivier
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 8:12 am
by Roger
Welkom en hier behoort genoeg manne te wees wat jou graag sal help.
:-)
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 8:28 am
by Blesbok
Dankie vir die gasvryheid manne ek voel welkom
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 12:17 pm
by Stefan764
Hallo Blesbok
Welkom op Jaracal Forum
Goeie maat van my boer ook daar naby. Hy is meer na Villiersdorp se kant toe. Ernie Jansen. Miskien ken jy hom?
Hoop jy sort die rooikatte gou uit.
Groete
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 12:21 pm
by Blesbok
dankie
nee jammer nog nie van gehoor
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 2:33 pm
by Lamtjop
Blesbok, jy moet soek hier op die forum is baie raad. Kry vir jou solank n paar hokke en begin stel solank daar waar hul loop, sit iets wat blink in die hok en gebruik enige iets wat vrot vir aas. Sterkte
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 6:06 pm
by pam
Skietstoel, fluitjie en n lang aand in die koue. En n lekke vinnige V-maxie

Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 7:13 pm
by tau
Hok, vals kamer en hoender in die hok. Reenerige aand teen die skaapkraal. Dit is hoe ek hulle vang.
Re: rooikat probleem
Posted: Sun Jul 06, 2014 8:43 pm
by Blesbok
Dankie sal probeer
Re: rooikat probleem
Posted: Thu Aug 07, 2014 7:09 am
by bertie
blesbok, ek woon net buite caledon, ons roer hulle taamlik, die week al 3 omgetrek. laatweet as ek kan help. het pm ook gestuur.
Groete
Bertie
Re: rooikat probleem
Posted: Thu Aug 07, 2014 3:16 pm
by HennieC
Blesbok
Bied jy nou 'n kompetisie aan om rooikatte te laat skiet of hoe?
Board index » Voorportaal/Front Porch » Kompetisies/Competitions
Groete
Hennie
Re: rooikat probleem
Posted: Thu Aug 07, 2014 6:22 pm
by Blesbok
nee man jammer dit was nog toe ek bietjie nuut was het toe reg gekom dankie
Re: rooikat probleem
Posted: Thu Aug 07, 2014 6:59 pm
by bertie
naand blesbok
skies as my pm nou ook al deur is maar lyk nie of hulle deur gaan nie. sukkel jy nog met die katte? Ek skiet hier by ons en rondom ons by die bure. laat weet gerus
Re: rooikat probleem
Posted: Fri Aug 08, 2014 4:29 pm
by Blesbok
dankie vir al die moeite ma ek het reg gekom dankie