Page 1 of 1

Help asb: Lading vir 243 95g BT

Posted: Fri Jul 04, 2014 4:45 pm
by GWS
Goeiedag ouens

Kan iemand my asb help. Ek wil graag weet wat sê QL sal die beste lading wees vir my 243 met die volgende besonderhede:
Koeël - Nosler 95g BT
TPL - 2,710"
Loop lengte - 600mm
Lapua doppe H²O kapasiteit - 53,3gr
Primer - CCI200
Kruit S365 LOT 72

Weet nie of julle nog inligting nodig het nie, maar sal baie bly wees as julle kan help.

Re: Help asb: Lading vir 243 95g BT

Posted: Fri Jul 04, 2014 5:42 pm
by Carl
Hallo Wouter,
Jy sal 'n spoed lesing moet gee vir QL om te kan werk.
Ek het omtrent dieselfde besonderhede hier http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132& ... 23#p400123
Maar jy moet maar eers laer begin en spoed meet.

Re: Help asb: Lading vir 243 95g BT

Posted: Mon Jul 07, 2014 9:43 am
by GWS
Dankie Carl, sal die spoed gaan meet en kyk dan weer.