Page 1 of 4
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 8:54 am
by tripodmvr
1. Ludwig 284 Win
2. Driepoot 7x64
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 8:56 am
by Chevvy SS
7x64 is BAIE bekend oom 3poot.
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:27 am
by Dries101
Is dit die "Ek wens ek het n 7x57 gehad" bende?

Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:35 am
by Chevvy SS
Ludwig wrote:Ek reken ook die 7x64 moet seker sy eie bende hĂȘ oom Marius?
Ons het. Die naam is "elite Bende"...
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 9:51 am
by Frikkie Coetzee
7mm Tombi MK3
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 11:28 am
by Ralph Badenhorst
3. Ralph 7mm/300WSM 0.025" freebore en 180gr Berger VLD's teen 2900fps
4. Ralph 7mmWSM
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 12:34 pm
by Louis Kriel
Waas daai man met die 7mm STW?
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 12:44 pm
by Copper
Reken my 264 Magnum kan ook in hierdie kategorie val....
Is so naby aan 7mm soos demmit aan n vloekwoord....
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 2:17 pm
by obasch
Enige 7x61 Sharpe & Hart manne?
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 4:14 pm
by Chevvy SS
Oom PW: 7mm Tombi
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 5:48 pm
by PWV
1. Ludwig 284 Win
2. Gromit 7mm Tombi MK3
3. Ralph 7mm/300WSM
4. Ralph 7mmWSM
5. Pieter Willem Vorster 7mm Tombi Mk1
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 6:06 pm
by Louis Kriel
Wat is die verskil tussen die Tombi mk1 en mk3?
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 8:23 pm
by GerhardV
1. Ludwig 284 Win
2. Gromit 7mm Tombi MK3
3. Ralph 7mm/300WSM
4. Ralph 7mmWSM
5. Pieter Willem Vorster 7mm Tombi Mk1
6. GerhardV 280 Rem, binnekort 'n AI.
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Fri Jul 04, 2014 8:33 pm
by Frikkie Coetzee
Ludwig wrote:Die een is op die 30-06 se dop gebasseer (mk3) en die mk1 op die 8x57 dink ek.
Korrek
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Sun Jul 06, 2014 6:34 pm
by muismaree
7. Muis 7-08 Rem. (Binnekort, wag vir die kaartjie)
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Sun Jul 06, 2014 9:10 pm
by Jurie Vermaak
1. Ludwig 284 Win
2. Gromit 7mm Tombi MK3
3. Ralph 7mm/300WSM
4. Ralph 7mmWSM
5. Pieter Willem Vorster 7mm Tombi Mk1
6. GerhardV 280 Rem, binnekort 'n AI.
7. Muis 7-08 Rem. (Binnekort, wag vir die kaartjie)
8. Jurie Vermaak 7mm-08 Rem (Remington 700 SPS DM)
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Sun Jul 06, 2014 11:46 pm
by Jan Nel
1. Ludwig 284 Win
2. Gromit 7mm Tombi MK3
3. Ralph 7mm/300WSM
4. Ralph 7mmWSM
5. Pieter Willem Vorster 7mm Tombi Mk1
6. GerhardV 280 Rem, binnekort 'n AI.
7. Muis 7-08 Rem. (Binnekort, wag vir die kaartjie)
8. Jurie Vermaak 7mm-08 Rem (Remington 700 SPS DM)
9. Jan Nel 7mm Assegaai
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Mon Jul 07, 2014 6:52 am
by muismaree
Verskoon my onkunde, maar warrehel is 'n 7mm Assegaai? Dit klink gevaarlik!
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Mon Jul 07, 2014 7:39 am
by Geno
Jan Nel wrote:9. Jan Nel 7mm Assegaai
Bul van 'n kaliber!
180gr teen 3450fps is bitter indrukwekkend!
muismaree wrote:Verskoon my onkunde, maar warrehel is 'n 7mm Assegaai? Dit klink gevaarlik!
.338Lapua afgenek na 7mm met 40 grade skouers, .284" nek lengte en 11 thou body taper.

7x57 Mauser, 7mm Assegaai, 7mm/338 Lapua
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Mon Jul 07, 2014 7:54 am
by VdWalt
Geno wrote:
180gr teen 3450fps is bitter indrukwekkend!
Hy maak net lang afstand oproepe!!
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Mon Jul 07, 2014 9:07 am
by muismaree
Ek flinch as ek net vir die dop kyk!
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Wed Jul 09, 2014 6:13 pm
by muismaree
Hoe sal sy looplewe lyk Ludwig? Ek kan dink dit dit 'n langafstand bul sal wees. Hy is seker maar net nogal duur om te onderhou...
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Wed Jul 09, 2014 6:56 pm
by Armand9
Is hy effektief met ons kruite? Indien nie, dink net wat kan hy doen! Daai is n bul van n 7mm!
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Thu Jul 10, 2014 2:34 pm
by Brock
7mm Rem Mag
Re: Bende vir die minder bekende 7mm's
Posted: Thu Jul 10, 2014 3:23 pm
by PWV
1. Ludwig 284 Win
2. Gromit 7mm Tombi MK3
3. Ralph 7mm/300WSM
4. Ralph 7mmWSM
5. Pieter Willem Vorster 7mm Tombi Mk1
6. GerhardV 280 Rem, binnekort 'n AI.
7. Muis 7-08 Rem. (Binnekort, wag vir die kaartjie)
8. Jurie Vermaak 7mm-08 Rem (Remington 700 SPS DM)
9. Jan Nel 7mm Assegaai
10. Brock 7mm Rem Mag