Page 1 of 1

Sal graag n rooihartebees jag wil deel.

Posted: Sat Feb 26, 2011 10:09 am
by Steyn
Kan iemand my help asb. Hoe kry k fotos en videos op die forum. Het n baie lekker hartbees jag gehaad en sal dit graag wil deel.

Re: Sal graag n rooihartebees jag wil deel.

Posted: Sat Feb 26, 2011 10:51 am
by Cobus(Cobb)
Kyk onder....Voorportaal, algemeen/General discussion,Foto Plasing "Tutorial"

Baie maklik
Cheers
Cobus

Re: Sal graag n rooihartebees jag wil deel.

Posted: Sun Feb 27, 2011 9:23 pm
by Steyn
Dankie cobus. Ek gaan probeer.