Page 1 of 1
My een Horing Takkie...
Posted: Thu Jul 03, 2014 8:15 am
by Varmint King
More Manne,
Wil net die een Met julle deel.. Ek het die mooi takbok so ruk terug in die Morgenzon Area Geskiet...
Re: My een Horing Takkie...
Posted: Thu Jul 03, 2014 8:29 am
by henried
Daai XT doen nog sy ding.
Mooi bok.
Hierdie is een van my drome, om 'n mooi takbok met die boog te skiet, ek laai 'n takbok...

Re: My een Horing Takkie...
Posted: Thu Jul 03, 2014 8:40 am
by Varmint King
Hi Henrie, Ja ek moet se , daai XT is die mees forgivingste Boog wat n mens mee kan skiet..
Ek moet se N mooi Takbok bly maar mooi..
As jy Mooi takbokke wil skiet vind uit by Oribi Estate Naby Amsterdam
+27 17 845 1030
+27 83 990 3707
Jy kan met Kiewiet Praat...
Sterkte, Hulle het Mooi Bosvarke ook op die voer...
Re: My een Horing Takkie...
Posted: Mon Feb 09, 2015 6:11 pm
by Allieman
Middag mnre.
Ek het self n DXT geskiet en was heel gelukkig met hom,tot my gat begin krap het vir n Z7 Extreme. Ek het tot vir my een gekoop en stem saam die DXT is n great boog en baie meer forgiving om mee teskiet.
Oor daai tak bok, ja dit is n baie mooi een en ek wil self nog een met my boog plat trek as ek die kans kry.
Re: My een Horing Takkie...
Posted: Mon Feb 09, 2015 8:17 pm
by douw
Baie mooi en perfekte skoot!