Page 1 of 1
Hennie van Pretoria
Posted: Wed Jul 02, 2014 3:09 pm
by Hennie123
Hello, hierdie is blykbaar 'n baie interesante jag forum, wel soos dit wil wees is ek mal oor jag. Ek is ook baie ge-intereseerd oor die verskillende maniere van dinge doen, bv. gewere inskiet, jagmetodes, gewere en keuses, ens. ens.
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Wed Jul 02, 2014 3:19 pm
by Frikkiedbr
Naand Hennie, hoop jy geniet dit hier
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Mon Jul 07, 2014 4:15 pm
by Hennie123
Hello Frikkiedbr, nee maar baie dankie. Ek het nou die dag hier by die werk met iemand gesels oor die forum. Ek het toe reeds aangesluit, en die dit is vrek interesant al die goed wat die manne kwytraak.
Verder geniet ek ook die foto's baie, en ja daar is darem manne wat mooi goedjies skiet. Ek voel ook dadelik beter as iemand darem vir 'n ou 'Hello' sĂȘ op so 'n forum.
Groete van Pretoria.
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Mon Jul 07, 2014 6:47 pm
by Jaco B
Welkom. Jy gaan dit sommer baie geniet op die forum. Hier is n paar manne met ongelooflikke kennis en almal is altyd bereid om te help waar hulle kan.
Vertel bietjie meer oor jou roere.
Jaco
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Mon Jul 07, 2014 6:55 pm
by Pvdw
Hennie hier is baie info en kennis. Geniet dit hier en welkom.
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Mon Jul 07, 2014 7:17 pm
by Frederik
Welkom en geniet dit.
Re: Hennie van Pretoria
Posted: Mon Jul 07, 2014 7:30 pm
by Flip Nel
Baie welkom hier