Page 1 of 1

help met visvangplek naby PTA

Posted: Wed Jul 02, 2014 3:03 pm
by PJB
Middag almal!
Hoop iemand kan help! Ek wil more gaan vis en wil karp en bass teiken! Weet iemand van n lekker plek of privaat dammetjie naby pretoria! Asb as iemand my kan help sal ek dit baie waardeer!
Beste groete
Pieter

Re: help met visvangplek naby PTA

Posted: Wed Jul 02, 2014 3:05 pm
by Sarel
Daar is 'n plek op die hoek van Lavender en Airportweg. Weet nie wat die plek se naam is nie?

Re: help met visvangplek naby PTA

Posted: Wed Jul 02, 2014 3:07 pm
by Geno
Sarel wrote:Daar is 'n plek op die hoek van Lavender en Airportweg. Weet nie wat die plek se naam is nie?
www.thulanibass.co.za

Re: help met visvangplek naby PTA

Posted: Wed Jul 02, 2014 3:10 pm
by Lourens Potgieter
http://www.bassomania.co.za/

Kan karp ook daar teiken

Re: help met visvangplek naby PTA

Posted: Mon Jul 07, 2014 12:03 pm
by PJB
Dankie julle! Ek was by daai een op ou warmbad pad! Was heel nice! Het egter niks gevang vir die middag maar n paar lekker stampe gekry! Sal maar wag vir Sep maand! Groete PJB