Page 1 of 1

Albin Black Back

Posted: Wed Jul 02, 2014 9:03 am
by Varmint King
More manne,

Het iemand al n Albino Jakkals Geskiet. Die een is in Namibia afgeneem !

Re: Albin Black Back

Posted: Wed Jul 02, 2014 9:23 am
by henried
Vang hom, en verkoop hom op die wildsveiling, hy moet R100k werd wees... ;D

Hy lyk maar siek, maar baie interessante.

Re: Albin Black Back

Posted: Wed Jul 02, 2014 9:25 am
by Varmint King
LOL, Ja ek moet se enige iets met n vlek of n kol op sy hol is vandag n helse klomp geld werd...

Moet se hy lyk maar siek... Hy kruip seker lekker tussen die skape weg, niemand gaan hom sien as hy tussen die skape le nie.

Re: Albin Black Back

Posted: Wed Jul 02, 2014 10:10 am
by mariusr
Ja dit is nou soos die gesegte se wolf in skaapklere of jakkie in pajamas!!