338 Super Magnums

Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 338 Super Magnums

Post by Beyers »

Accurate Arms se MagPro word in SA vervaardig. Ek dink dit gaan kos om dit uit Somchem te kry.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 338 Super Magnums

Post by Geno »

Ek dink Namib het 'n .338Lapua gehad, kontak hom.
Kyk hier: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Stefan764 »

Hier gooi n man gonge op 900m met die 338LM....

http://www.youtube.com/watch?v=nwIw9b-f41w
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 338 Super Magnums

Post by Francois Marais »

Ludwig

Ek het n pel wat n 338 Lap Mag het, hy laai S385 op 225gr punte en skiet 100m groepe waar alle gate mekaar sny.....kan jou ongelukkig nie spoed gee nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Namib »

More Ludwig

As ek mag,wat se spoed kry die manne in US?

Mooiloop
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Namib »

More Ludwig

Gekyk na daai link.Ek het my Lapua tot op 250gr geskiet en 385 gebruik.Gemaklik 3100-3050 gekry op n 28" Krieger match,soos ek daai 338 onthou sou sy beslis vir my 2800+ op n 300gr punt gegee het.Daai 338 van my het ek nooit tot sy volle vermoe getoets nie.As jy net vat n Nosler 250gr Part. met n Bc van .587 en SD.van 313 teen n spoed van 3000fps,my ou maat n man praat van all rounder sal n 375 sy kant moet bring in bos en vlakte.Die penetrasie op die ding is on gelooflik.Skiet n 10mm staal plaat op 200m deur hom sonder dat hy om val,ander gewere(270-243-308-7mm)gooi hom om en maak net so n vaal mek waar hy tref.Sal jou n foto struur van n gemsbok wat ek voor sy kop geskiet het,kyk jy hoe lyk sy nek.

Baie lekker Cal. net duur.

Groete
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Namib »

Ludwig
[img width=321 height=480]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... Fotos2.jpg[/img]
Daai nek was behoorlik in sy m@#$r in.
[img width=328 height=480]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... pua003.jpg[/img]
Oom wat saam met ons gejag het ,sy 8mm teen die 338.
[img width=382 height=480]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... pua002.jpg[/img]

As die Edge goedkoper sal wees ,is dit jou antwoord.

Namib Groete
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Namib »

More Ludwig

Ja nee 2475m ,ek gaan nie eens so ver op vakansie nie wat nog te se skiet.Jong dis vir my regtig n besonderse cal.,maar soos Boesman reeds gese het jy het die toestemming van 3plase nodig as jy met daai man wil jag.Die een waar jy staan,die waar oor jy gaan,en die een waar die bok staan. ;D ;D.Dan moet jy ook na niks skiet wat onder die 300m van jou is nie en jou eerste van die wild soort (eerste koedoe,eerste kameelperd,eland ens.)

Namib Groete
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 338 Super Magnums

Post by Beyers »

It can penetrate better-than-standard military body armour at ranges up to 1,000 metres (1,094 yd) and has a maximum effective range of about 1,750 metres (1,910 yd).
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 338 Super Magnums

Post by Beyers »

Terdee besef ek hy't nie die instructions gekry voor daai 2.4 skoot, maar dat beter as mil standaard body armour jou nie gaan beskerm nie maak my bly dat ek nie in die taliban is nie.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 338 Super Magnums

Post by Stefan764 »

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply