Page 1 of 1

Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 3:51 pm
by Sangoma (IAN)

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:36 pm
by Geno
Wat is die doel van zerostop op die elevasie windage?

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:41 pm
by savage(P Coetzer)
Ek kan die doel van zero stop op elevasie verstaan maar gladnie op windage nie.

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:47 pm
by Geno
Ja. Dis wat ek wou tik.

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:49 pm
by Arnold
Dit is sodat jy nie 'n revolusie met windage uit raak nie ... dit gebeur

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:53 pm
by Geno
Steek hy dan vas op een rev regs en en rev links? Oulike plan.

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:56 pm
by tripodmvr
Daardie gaan Chevvy se 6 silinder opdons.

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Tue Jul 01, 2014 10:40 pm
by Rfourie
Wat kos so mannetjie? Lyk nogal baie nice.....n ander opsie as n nightvorce?
Het van julle hom al bietjie getoets.

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Wed Jul 02, 2014 7:37 am
by Sangoma (IAN)
Sal seker eers oor n jaar in SA beskikbaar wees. Dit is nog n proto tipe wat die FTR span van die VSA toets.
Hulle praat in die omgewing van onder $2000

Re: Nuwe Leupold VX-6

Posted: Wed Jul 02, 2014 7:46 am
by Drenalinjunkie
Ek besit n Leupold VX6 1-6x24 sowel as n Swarovski Z6 1-6x24. Ek moet se in my boeke vergelyk die twee nie met mekaar nie. Die VX6 mag Leupold se top teleskoop reeks wees maar die glas laat nog so bietjie na wense.

Dit gaan wel baie interresant wees om te sien hoe die 7-42 vergelyk teenoor bv NF, ens. Die zerostop op die windage is n baie nice funksie!