Page 1 of 1

Vagabond Fly Mag

Posted: Tue Jul 01, 2014 12:54 pm
by Hartskoot Hennie
Vir die van julle wat hou van Fly Fishing, gaan loer gerus na Vagabond Fly Mag!

http://www.vagabondfly.com/

Re: Vagabond Fly Mag

Posted: Tue Jul 01, 2014 1:53 pm
by FCLoretz
Dankie Hennie,

Sal vanaand loer as ek meer tyd het. Op so vinnige browse lyk dit nogal goed.

Re: Vagabond Fly Mag

Posted: Tue Jul 01, 2014 3:00 pm
by gillie
Ander een om ook na te kyk is www.thisisfly.com
Sien op die voorblad is daar sommer ook 'n storie oor tiere net ander kant die grens, geskryf deur 'n boertjie ;-)

Re: Vagabond Fly Mag

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:41 pm
by Hugo
gillie wrote:Ander een om ook na te kyk is http://www.thisisfly.com
Sien op die voorblad is daar sommer ook 'n storie oor tiere net ander kant die grens, geskryf deur 'n boertjie ;-)

Hijack jy nou n topic...

Re: Vagabond Fly Mag

Posted: Tue Jul 01, 2014 4:55 pm
by gillie
Hugo wrote:
gillie wrote:Ander een om ook na te kyk is http://www.thisisfly.com
Sien op die voorblad is daar sommer ook 'n storie oor tiere net ander kant die grens, geskryf deur 'n boertjie ;-)

Hijack jy nou n topic...
Hi Hugo

Nie so bedoel nie, dog maar ent die manne sal van nog leesstof hou... ek sal dit afhaal as dit pla

Lekker dag