Page 1 of 1
Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 7:50 am
by jacster
Dagse Ouens
Wat dink julle manne van die nuwe Multicam Camos wat die Amerikaanse Weermag nou vir hul gekry het?Persoonlik dink ek dit sal baie goed hier by ons terreine inpas.

Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 7:56 am
by JvB
Jacster,
Ek het vir my van daardie Multicam camos gekry vir die jag.
JvB
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 7:57 am
by James Wilson
jacster, ek is nie seker van watter cammo jy van praat nie, kyk of jy nie n foto of n link vir ons kan kry nie. ek het nog altyd gedink hulle desert storm cammo werk goed hier.
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 8:19 am
by JvB
Jacster,
Die Multicam waarvan jy praat is dit die wat ek aan (broek) het waar ek by die vark en bok hurk. Sien die link onder.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Of is dit ander.
JvB
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 8:19 am
by Stefan764
Google Images...... werk mooi! ;D
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 8:26 am
by jacster
Jagbehep
Ek het al van hulle soldate gesien met die camos en ek dink jy sal verdwyn in die bos
Hier is die official site vir dit
http://www.multicampattern.com/
Hier is die link van die gallery,ek moet se jy moet mooi kyk waar is daai manne in die bos
http://www.multicampattern.com/gallery/
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 8:26 am
by JvB
Stef,
Ons word maar beperk hier by die werk tot toegang na ander webtuistes.
Gelukkig nog nie Jaracal forum nie.
Groete,
JvB
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 12:48 pm
by James Wilson
dis goeie cammo. ek sien gereeld die "stedelike" weergawe op cnn, maar hierdie bos weergawe is meer prakties, en mooier. ek wil ook he

Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 1:43 pm
by JvB
Ludwig,
Ludwig wrote:
Ek jag nou al 2 seisoene met Multicams. Ek is absoluut mal oor die camo. M&S Equipment oorkant Unitas Hospitaal in Centurion verkoop Truspec Multicam. Die kwaliteit is van die beste wat jy sal kry, en die camo werk.
Wat het jy daardie tyd betaal vir die Multicam camos?
JvB
Re: Multicam
Posted: Fri Feb 25, 2011 1:54 pm
by JvB
Ludwig,
Die rede hoekom ek gevra het is omdat ek myne op Bid or Buy gekoop het vir R480-00. Dit is nou die broek en baadjie.
Die persoon verkoop ander produkte ook van Multicam en ook sniper klere. Ek wil graag daardie Multicam geweer sak kry.
Ek hou baie van die Multicam camos.
JvB
Re: Multicam
Posted: Sat Feb 26, 2011 12:58 am
by theedge
Persoonlik dink ek die multi cam gaan nog die ander marke oor vat. Hou ook meer van die cam as die ander - geen regte vaste lyn nie
Re: Multicam
Posted: Sat Feb 26, 2011 7:15 am
by jacster
Ludwig wrote:
JvB, ek kan eerlikwaar nie onthou nie, maar ek weet dit was baie billik gewees. Ek het 'n baadjie, langbroek, langmou t-shirt, boonie hat en baseball cap gekoop en alles saam as ek reg onthou was R1500 of daar rond.
Daai is regtig goeie prys.Ek het op Amazon gekry,maar hul wil nie na my adres ship nie.By Wantitall.com vra hul vir n broek meer as 1500,dis biki belaglik.Sal nog n plan maak om by bid or buy te kyk.Anders moet ek plan maak dat ek dit Amazon kry.Waar daar n wil is is daar n weg.