Page 1 of 1

.38 SPL Toerusting - Gevat

Posted: Tue Jul 01, 2014 7:15 am
by Triple2
dies.jpg
dies2.jpg
el paso.jpg
Hi Manne
Ek maak so bietjie kas skoon. Ek het my .38SPL seker so 6 jaar terug ontslae geraak en hier le nog paar goedjies.

130 Doppies
±45 koeels(Punte) (Dink 158 SWC)
Lee herlaai Dies. Die de-capping pennetjie is verlore
El Paso leer holster.
Kom haal in GRT, of ek kan so af en toe vervoer reel saam trok
Laat weet indien jy belang stel.
Groete
Devan

Re: .38 SPL Toerusting

Posted: Tue Jul 01, 2014 7:18 am
by hennief
More Devan

Stel belang aan die holster. Prys?

Groete

Hennie

Re: .38 SPL Toerusting

Posted: Tue Jul 01, 2014 7:19 am
by Triple2
hennief wrote:More Devan

Stel belang aan die holster. Prys?

Groete

Hennie
Mahala, maar vat als asb!!

Re: .38 SPL Toerusting

Posted: Tue Jul 01, 2014 7:20 am
by hennief
Done! Baie dankie vir die gebaar...
PM my jou telefoon nommer dan maak ek reelings.

Weereens dankie!