Page 1 of 1

Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 2:42 pm
by Johan Nel
Primers.jpg
Manne,
Die volgende slagdoppies gee ek weg:
Hirtenberg Large pistol boxer primers (153)
Hirtenberg Small rifle boxer primers (78)
Onbekende maak klein primers kan pistool of geweer wees. EK dink dit kan klein geweer primers wees, maar ek weet regtig nie verseker nie, sien maar die foto.
Die persoon/e wat dit neem moet self afhaal of reel vir versending.
Die werk op 'n eerste in basis.
Groete,
JHN

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 3:00 pm
by Landy
Ek sal dit vat sal reel vir pick up

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 3:01 pm
by Landy
Kan ons dit pos ook

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 4:10 pm
by Johan Nel
Landy wrote:Kan ons dit pos ook
Landy,
Primers kan nie gepos word nie. Dis joune as jy reel vir versending.

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 5:27 pm
by Polla1983
Landy.
As jy kan reel dat dit op Zeerust kom, kan ek dit vir jou bring..gaan binnekort in Kathu wees... Help graag!

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 7:50 pm
by Johan Nel
Ram Couriers doen sulke aflewerings. Ek weet nie wat hulle kostes beloop nie.

Re: Boxer primers

Posted: Sun Jun 29, 2014 8:25 pm
by Landy
Baie dankie manne sal gou more reel