Page 1 of 1

Waarde van Swarovski Habicht?

Posted: Sat Jun 28, 2014 10:27 pm
by Carel Kolesky
Wat se die ingeligte manne is bg teleskoop in 4x32 werd?Het gewerk,maar is nie deurgetrek.

Re: Waarde van Swarovski Habicht?

Posted: Sun Jun 29, 2014 12:52 pm
by mariusr
Glo nie dis moeite werd om die teleskoop net te koop vir die naam nie? Die vergroting is maar beperk en jy se is bietjie gewerk? Klink soos baie ou swarvoski? Ek sal nie eers aanbod maak laat verbygaan? Miskien so by R2-3k rond as nou regtig moet?