Page 1 of 1

243 win HELP groot asb

Posted: Fri Jun 27, 2014 7:28 pm
by acssa
Kan iemand asb "dubble check"

Ek wil more gaan skiet met toets ladings en soek iemand om net te weer te kyk op QL... of dalk ondervinding het. Wil nie skade maak nie.

Geweer is n 243WIN bull barrel 663mm
S&B doppe 54gr H2O
S365 Lot 74
80gr Barnes TTSX

Load1 39.6gr TPL 67mm
Load2 43,7 TPL 66.6mm (dis die een wat my laat wonder oor die pressure!)

enige iemand wat kan kyk na die?

Dankie

Re: 243 win HELP groot asb

Posted: Fri Jun 27, 2014 7:55 pm
by Pvdw
VolgensQL is dit 96.8% dopvul.

Drukke is heel veilig op 51200psi volgens die inligting.

Begin maar laag en werk stadig op vir veilugheid.

Gee jou spoed na jy geskiet het dan loer ons vir 'n lading wat op node val.

Re: 243 win HELP groot asb

Posted: Fri Jun 27, 2014 7:57 pm
by tripodmvr
Lot 74 is een van die vinnige Fanies. Ek sou 42gr as maks beskou. Behou jou TPL op een lengte terwyl jy die ladings verhoog. Daarna kan jy dit aanpas wanneer jy tekens van akkuraatheid verkry.

Re: 243 win HELP groot asb

Posted: Fri Jun 27, 2014 8:14 pm
by acssa
Dankie julle!!!