Jakkals jagter in Oudtshoorn omgewing
Posted: Wed Jun 25, 2014 11:11 am
Manne
My vennoot het 'n plaas buite Oudtshoorn, en ook 'n klompie onwelkome jakkalse. Is daar iemand wat in daai omgewing problem uitsort?
hoor graag van julle
Groete
Ronald