Page 1 of 1

Baie Kwaai Katjie

Posted: Wed Apr 15, 2009 6:54 pm
by Gerhard

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Thu Apr 16, 2009 1:24 pm
by Janjak
Self in stadige aksie is daai kat blits vinnig.
En ek dink hy byt seer......

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Thu Apr 16, 2009 2:12 pm
by Gerhard
Dis hoekom dit so belangrik is om jou eerste skoot te laat tel.

Ek sou ook met so fyn stemmetjie gepraat het as daai kat op my wou klim.

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Thu Apr 16, 2009 3:24 pm
by JACQUES BOTHA
GERAD
KENĀ  JY DIE MANNETJIES WAT SAAM MET JOHAN CALITZ JAG .DIE JONG BLONDE ENETJIE MARIO VRIEND VAN MY EN DAREM AL SO TWEE OF DRIE VAN HULLE ONTMOET..
SOU GRAAG WOU SIEN TOE DAAI BUFFEL VIR JOHAN GEGAFFEL HET , MAAR TEN MINSTE WAS DIEUITKOMS GOED MAAR NIE DIE ERVARING NIE...

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Thu Apr 16, 2009 4:03 pm
by Gerhard
Jacques,

Ek het my PH kursus by Johan Calitz en Kobus Schoeman se skool gedoen.

Die buffel het blykbaar vir Johan baie seer gemaak en dit is wonder werk dat hy dit oorleef het.

Sal bitter graag vir outfitter soos Johan wil jag.

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Thu Jul 09, 2009 9:26 pm
by Hunter xxx
Die Katjie het iemand bietjie af geknou.
Hy moes nie sy hemp gesny het nie.
Hy gil soos n vrou mens.
Lekker gelag.
H
8)

Re: Baie Kwaai Katjie

Posted: Tue Jul 26, 2011 7:47 pm
by Geno
Hoe lekker giggel ek nou vir daai man wat soos 'n klein dogtertjie gil.........