Page 1 of 1

Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:36 am
by Frederik
Ek het 'n Bushnell scope 3-9 x 40 wat ek van 'n internasionale klient gekry het hy is gebruik ek het hom wel nog nooit op een van my gewere gesit nie en ook nie nut vir hom op die oomblik nie.
Weet ook nie watter model die is nie.

Wie hom eerste kom haal kan hom kry.
(Ek hoop die scope werk soos ek se ek het hom nog nooit gebruik nie.)

083 709 8927 - Bly in PTA Oos.

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:38 am
by Lourens
More Frederik, Ek stel belang in die scopie, sal jou kontak...

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:54 am
by HeinrichPrinsloo
As Lourens hom nie vat nie sal ek hom met graagte kom afhaal

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 9:45 am
by Dwight375
More Frederik

Soos vanoggend bespreek, ek stel ook belang en staan in die lyn na Lourens.

Dankie en groete
Dwight

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 9:52 am
by DJC
More Frederik,

Indien Lourens of Heinrich of Dwight die scope nie gaan vat nie sal ek hom vat!

Dankie,
Dirk

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 9:16 pm
by Landy
Ai mosterd na die maal sou hom ook graag wou he maar nou is ek te laat

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Mon Jun 23, 2014 9:33 pm
by Jacquesb
Wel gedaan Frederik.

Re: Pay it Forward - Bushnell Scope 3-9 x 40

Posted: Tue Jun 24, 2014 8:19 am
by Lourens
Manne jammer ek post nou eers, maar ek het gisteroggend vroeg met Frederik vasgemaak vir die scopie.

Groete,
Lou