Probleemdier Beheer Kursus in die Noord Kaap!
Posted: Tue Feb 22, 2011 8:57 am
Menere kom ons probeer weer.
Ek en Marius gaan nou saamspan en probeer om 'n kursus te reel.
Die datum sal die 16de April wees op Marius Van der Ryst se plaas.
Die relings sal as volg wees:
Kursus is R1000 per persoon. Ons versoek R500 deposito met bespreking direk in Oom Heinrich se rekening betaalbaar.
Jaracal Trust
FNB Trompsburg
62065296991
250655 takkode
Reply op die topic met jou naam en tel indien jy bespreek.
Roete aanwysing:
Plaas Bakkiesdraai 32km op die R31 vanaf die Dani?lskuil/ Kuruman T-aansluiting in die rigting van Barkley west en regoor die Kuruman 120km afstandbord op die R31 vanaf Barkley-West na Postmasburg.
Etes:
R100 per kop vir die etes.
Die etes sal as volg daar uit sien:
? Saterdag oggend sal daar beskuit en koffie wees met arrivering
? Saterdagmiddag sal daar 'n Lasagna met 'n broodjie wees
? Saterdagaand sal daar 'n braaipak met vuur en 'n slaai wees.
? Sondagoggend sal daar 'n ligte ontbyt wees.
? Bring asseblief U eie drinkgoed saam.
Sondag oggend se relings:
Kyk ons na die tweede vrystelling van slagyster- en hok stel metodes deur Peter Schneekluth waarna ons gaan terugkeer na ons onderskeie bestemmings.
Slaapplek vir die manne wat ver kom:
Die is versoek om indien jy sou belangstel om oor te slaap jou eie beddegoed ( matras, slaapsak en kussing) saam te bring.
Julle kan direk vir Maruis kontak op sel: 083 ses nul agt nege 856 of vir my 082 drie twee dubbel vyf 940
Maak mooi.
Hein