Page 1 of 1

Steiner Scopes?

Posted: Fri Jun 20, 2014 4:26 pm
by Sangoma (IAN)
Wie in SA verkoop Steiner Scopes?

Ek sal BAIE graag wil weet waar ek n T5Xi kan koop. Gan lees bietjie reviews op hierdie nuwe model.

Lyk awsome met n baie goeie prys ook. Lyk my Nightforce ATACR gan pak slae kry...... :o ffp vs sfp
Onder $2000 in USA

Re: Steiner Scopes?

Posted: Sat Jun 21, 2014 7:56 pm
by Capt. Yoda
Klink interesant maar ek glo nie jy sal een hier kry nie

Re: Steiner Scopes?

Posted: Sat Jun 21, 2014 8:16 pm
by Sangoma (IAN)
En as ek n paar in bring Captain? Lyk na befokte scopes. Die Amerikaners kan nie op hou praat oor hulle nie.
Liberty Optics het omtrent al 50 pre orders gevat. Word in September in die states gelaunch

http://forum.snipershide.com/snipers-hi ... copes.html

Re: Steiner Scopes?

Posted: Sat Jun 21, 2014 10:52 pm
by LongWolf
Lyk nice.

Re: Steiner Scopes?

Posted: Wed Jul 02, 2014 11:07 pm
by acssa
ITAR gaan dinge moeilik maak om daai scopes in te bring...

Re: Steiner Scopes?

Posted: Sun Jul 06, 2014 9:43 pm
by Piet Breedt
As hulle scopes so goed is soos hulle verkykers, gaan dit awesome scopes wees.