Page 1 of 1

Veld beeste - "Grassfed premie" verkoop

Posted: Tue Jun 17, 2014 4:24 pm
by Carl
My pa het so 20 speen kallers (nou onlangs gespeen) op die veld in Alldays. Die koeie is pragtig spekvet en ek reken die jonges gaan gou mooi word soos hulle ma's.

My pa wil weet of daar 'n manier is om die mark gereed kallers te verkoop om 'n premie te kry? Ek het 'n vermoede daar is sertifisering ens betrokke. Enige advies en raad sal waardeer word.

NS. ek het klaar my naam om enetjie. ;)

Re: Veld beeste - "Grassfed premie" verkoop

Posted: Tue Jun 17, 2014 6:03 pm
by Sako75
Carl,

Ek dink 'n goeie beginpunt is by hierdie links by SAMIC.

http://www.samic.co.za/trademarks.html

Groete,
Danie